

Daneel van der Walt by die Woordfees
Die Woordfees bring elke jaar van Suid-Afrika se geliefde kunstenaars, akteurs, musikante en skrywers bymekaar. Vanjaar is daar weer ’n program propvol stories en produksies wat gehore aan die dink én aan die lag sal sit. Een van die bekendes wat deel is van vanjaar se fees, is die aktrise Daneel v…

Hoe gaan dit met jou kind? 25 September 2026
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor die sielkundige nadraai van besnyding; en kinkhoes.

Antoinette sê... 25 September 2026
Antoinette Pienaar praat oor hoe om jou lewer te help ná die winter.

Erfenis deur die oë van dr. Willa Boezak (Deel 1)
Erfenis is nie net ou geboue, familiefoto’s en stories wat ons by ons grootouers gehoor het nie. Dit is ook die taal wat ons praat, die kultuur waarmee ons grootword en die stories wat ons van een generasie na die volgende oordra. Op Erfenisdag kyk ons na Suid-Afrika se erfenis deur die oë van iema…

Sterskieter: Veronique Jephtas (Deel 1)
Eloise Cupido gesels met Veronique Jephtas, 'n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, digter, aktrise, regisseur en aktivis van die Paarl. Sy is veral bekend vir haar werk in Kaaps, en haar sterk stem teen sosiale onregte.

Voedselveiligheid: Hoe lank hou oorskiet werklik?
Ons almal doen dit - ons bêre daardie ekstra kos vir môre. Oorskietkos kan jou tyd spaar, geld spaar en help dat minder kos weggegooi word. Maar die groot vraag is - wanneer is oorskiet nog veilig om te eet? Ons praat met Annelien Pienaar, ‘n voedselveiligheidskenner, skrywer en voedselveiligheidsk…

Wat is jou storie? (Deel 4)
Almal het ’n storie wat bestaan uit die mense wat jou gevorm het, die keuses wat jy gemaak het, die dinge wat jy verloor het, en die oomblikke wat jou verander het. Stefanie de Beer is ’n meesterstorieverteller en stigter van SoulStory. SoulStory is ’n manier om met nuwe oë na jou eie lewensverhaal…

Vol vreugde: Eenvoud (Deel 1)
Blydskapsnavorser Johannes de Villiers is ’n skrywer oor bewustelikheid, meditasie en positiewe sielkunde. Iets waarna baie van ons verlang, veral wanneer die lewe al hoe besiger raak, is eenvoud. Maar ’n eenvoudiger lewe beteken nie noodwendig minder hê nie. Dit gaan eerder daaroor om te weet wat …

Veroudering en demensie
Ons vergeet almal van tyd tot tyd ’n naam, waar ons ons sleutels gelos het, of hoekom ons nou eintlik in die kombuis staan. Wanneer is vergeetagtigheid bloot deel van ouer word, en wanneer moet ’n mens begin wonder of daar dalk iets meer aan die gang is? Demensie is nie ’n normale deel van veroude…

Antoinette sê... 18 September 2026
Antoinette Pienaar praat oor geduld.