Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Winterhoop 1 Julie 2025

View descriptionShare
Elke jaar span RSG en Winterhoop kragte saam om kwesbare mense te help. Die doel van Winterhoop is om gemeenskappe in nood dwarsoor die land op ‘n verantwoordelike manier te ondersteun tydens die koudste maande van die jaar. Winterhoop samel nie-bederfbare voedsel, warm klere en komberse in by ongeveer 140 versamelpunte deur die land. Van hier word dit in die plaaslike gemeenskappe na die mees weerloses versprei. Eloise Cupido praat hieroor met Anelle Erasmus van MES (Mould Empower Serve).
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,094 clip(s)