Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Die lewe ná ’n egskeiding 16 Maart 2026

View descriptionShare
Sinta Ebersohn is ’n mentor, trauma-ontledingspesialis en veerkragtigheidspraktisyn. Sy stap saam met mense deur egskeiding, konflik, verlies en hoëdruk stres. As die stigter van Get Up and Grow help sy individue en gesinne wêreldwyd om nie net te herstel nie, maar sterker op te staan. Sy praat oor die beskerming van jou kinders, en die navigering van hoë-konflik situasies.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,094 clip(s)