Ons hoor gereeld van rehabilitasiesentrums en die statistieke van verslawing. Jan Neethling van Walking With Winners stap daagliks saam met gebroke mense en hulle gesinne. Ons vind meer uit van die man agter die verslawing.