Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor of jy ’n waaier of lugverkoeler die hele aand oor ’n kind kan laat waai; op watter ouderdom kan baba water kan begin drink; en dogtertjie van een jaar met skurfsiekte, of helpmykrap.



