Deel 1: Ons gesels elke week met ‘n Suid-Afrikaner wat uitblink. Lizette Booys is beter bekend as Die Wiskunde Juffie op sosiale media. Sy is tans in Japan besig om haar Meestersgraad in Wiskunde-onderwys te voltooi by die Universiteit van Hirosjima. Sy praat oor haar liefde vir Wiskunde.

Megan se missie 12 Maart 2026
10:50

Sterskieter 12 Maart 2026
19:05

Hoe beveg ons vetsug? 11 Maart 2026
12:35