Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Stemme in stilte 15 Julie 2025

View descriptionShare
Geslagsgebaseerde geweld is een van die mees vernietigende en wydverspreide menseregteskendings wêreldwyd. In Suid-Afrika is dit ’n epidemie wat diep gewortel is in magsmisbruik, patriargie en stiltes wat al te lank al voortduur. Vroue, kinders en kwesbare groepe leef daagliks met die werklikheid van emosionele, fisiese en seksuele geweld. In die hierdie reeks vertel ons stories van oorlewing, kundigheid en genesing. Ons praat met organisasies op die voorgrond van hierdie stryd, met slagoffers wat hulle stem laat hoor, en met spesialiste wat raad gee oor hoe ons as gemeenskap kan saamstaan teen geweld. Celeste Louw van die TEARS Foundation, ’n organisasie wat hulp, berading en ondersteuning bied aan slagoffers van seksuele en geslagsgebaseerde geweld, praat oor die verskillende soorte geweldenaars.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,094 clip(s)