Lig jouself uit daai donker put

 
Partykeer beland ’n mens in ’n donker plek, waar dit voel asof jy nie weet hoe om weer die lig te vind nie. Maar selfs wanneer dinge hopeloos voel, is daar maniere om weer moed te skep en vorentoe te beweeg. Reneal Davids het deur moeilike tye en groot uitdagings in haar lewe gegaan. Sy deel haar perspektief oor hoe ’n mens uit daardie donker plek kan begin beweeg en weer hoop kan vind, selfs wanneer die pad vorentoe onseker lyk.