Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Ingrid en André se liefdesbriewe op die planke

View descriptionShare
Om Wêreld Poësiedag te vier, praat ons met Lizelle Pike, wat die rol van Ingrid Jonker vertolk in die nuwe verhoogproduksie, INGRID - ‘N VLAM IN DIE SNEEU. Ingrid Jonker se woorde brand soos ’n vlam in die koue sneeu van haar tyd - onblusbaar, ongetem, en vol lewe. ’N VLAM IN DIE SNEEU neem jou op ’n reis deur die geheime en ongesensorde liefdesbriewe van Ingrid en André P. Brink. Dit weef hulle passie, verlange en hartseer saam met Ingrid se onsterflike poësie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,089 clip(s)