Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Hoe gaan dit met jou kind? 23 Januarie 2026

View descriptionShare

Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor ‘n seun van 16 wat al lank sukkel met sy mangels, maar die dokters wil dit nie verwyder nie; ’n seuntjie van 3 wat sy kop gestamp het; en ’n dogtertjie wat soggens en laatmiddag hoe, maar nie deur die dag nie.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,089 clip(s)