Henk Fourie is 'n IT-kenner en pa van vier kinders. Hy skep bewustheid onder ouers oor die gevare vir kinders in 'n digitale wêreld, en bied oplossings hoe kinders beskerm kan word. Hy praat oor ‘n besonderse slaggat wat die internet inhou.

Wat is jou storie? (Deel 5)
12:29

Vol vreugde: Eenvoud (Deel 2)
09:28

Daneel van der Walt by die Woordfees
10:35