Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Beskerm jou kind 14 Augustus 2025

View descriptionShare
Henk Fourie is ‘n IT-kenner en pa van vier kinders. Hy het die Offspring Technology-projek begin om ouers toe te rus om hulle kinders in ‘n digitale wêreld te beskerm. Hy praat oor watter toepassings nie veilig vir kinders is nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,089 clip(s)