Andice Cloete, die vrou met die oop glimlag en lekker Namakwalandse aksent, het tans sowat 73 000 volgers op TikTok, wat sy daagliks met haar eerlikheid, platheid en diep geloof inspireer. Andice, wat tans in die buiteland skool gee, het eerstehandse ervaring het oor die verskille, uitdagings en realiteite van onderwys.