Groeipyne: “Skep gesonde voedselomgewings vir beter voeding”

View descriptionShare
 
15 Oktober 2026: Die tema van vanjaar se Nasionale Voedingsweek is “Skep gesonde voedselomgewings vir beter voeding.” Dieetkundige en borsvoedingskonsultant Natascha Olivier verduidelik wat voedselomgewings is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Groeipyne

Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en … 
Social links
Recent clips
Browse 634 clip(s)