19 November 2026: Die jaar staan einde se kant toe. Baie het deur die loop van die jaar gebeur in gesinne, gemeenskappe en die land. Ons droom reeds van die vakansie wat kom. Mari Payne, Senior Direkteur: Opvoeding en Programme by Sesame Workshop International South Africa, gee raad oor hoe ons ons batterye kan herlaai.



