12 November 2026: Suid-Afrika het vele sosio-ekonomiese uitdagings. Een daarvan is kinders wat honger ly, of nie toegang tot gesonde kos het nie. Die Startwell Stigting werk in gemeenskappe regoor die land om kinder-groeivertraging aan te pak. Lisa Verster van die Startwell Stigting vertel van hulle werksaamhede, en die impak daarvan.



