Groeipyne: Die kombuis is 'n uitstekende leerskool

 
22 Oktober 2026: Ons leer gewoonlik by ons ma's, oumas en tannies hoe om kos voor te berei. Ankie Niesing is ’n voormalige Verbruikerstudieonderwyser, en bied kooklesse vir kinders aan. Sy glo kook is 'n vaardigheid wat vele voordele inhou, en wat kinders kan help om gesonder eetgewoontes te kweek.

In 1 playlist(s)

Groeipyne

Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en … 

Social links