Groeipyne: Huistake vir kinders

 
5 November 2026: Kinders wat in en om die huis help met huistakies, leer baie meer as net 'n sin van verantwoordelikheid. Arbeidsterapeut Charlene Cruickshank sê dit help hulle slyp aan vele vaardighede, van liggaamlike tot skolastiese ontwikkeling.

In 1 playlist(s)

Groeipyne

Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en … 

Social links