GroeipyneGroeipyne

Groeipyne: Die laaste twee maande van die skooljaar

View descriptionShare
 
1 Oktober 2026: Dis skoolvakansie, maar die dolle gejaag van die laaste skoolkwartaal is om die draai. Met prysuitdelings en skoolkonserte wat wag, is dit soms moeilik om al die balle in die lug te hou. Kleinkinderonderrigspesialis en kleuterskooljuffrou Yolandi van den Heever gee raad oor hoe om die wa deur die drif te trek in die laaste twee maande. Sy stel voor dat ons asem skep en balans handhaaf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Groeipyne

Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en … 
Social links
Recent clips
Browse 632 clip(s)