Somtyds laat ons geloof ons toe om ‘n toekoms te sien wat nog nie bestaan nie, en ons sien nuwe moontlikhede. Hierdie toekomsblik inspireer sommige gelowiges só dat hulle bereid is om die gemaksone van die bekende te verlaat, om dié nuwe hoop te laat gebeur. In hierdie reeks praat ons met mense wat…