Geloof tot aksieGeloof tot aksie

Geloof tot aksie 15 Desember 2024

View descriptionShare

Geloof tot aksie

Somtyds laat ons geloof ons toe om ‘n toekoms te sien wat nog nie bestaan nie, en ons sien nuwe moontlikhede. Hierdie toekomsblik inspireer sommige ge 
13 clip(s)
Loading playlist
In die Suid-Afrikaanse konteks is lewensomstandighede dikwels so desperaat dat die tyd vir praat alleen verby is. Dit is nou ‘n tyd waarin ons sien dat mense hulle geloof omsit in planne wat aksies word wat gemeenskappe ‘n beter plek kan maak. Martine Kriel en Sarel Eloff vertel van die werk wat hulle doen by die ACT-gemeenskapsentrum op Citrusdal.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Geloof tot aksie

Somtyds laat ons geloof ons toe om ‘n toekoms te sien wat nog nie bestaan nie, en ons sien nuwe moon 
Social links
Recent clips
Browse 13 clip(s)