Somtyds laat ons geloof ons toe om ‘n toekoms te sien wat nog nie bestaan nie, en ons sien nuwe moontlikhede. Hierdie toekomsblik inspireer sommige ge…
13 clip(s)
Loading playlist
In die Suid-Afrikaanse konteks is lewensomstandighede dikwels so desperaat dat die tyd vir praat alleen verby is. Dit is nou ‘n tyd waarin ons sien dat mense hulle geloof omsit in planne wat aksies word wat gemeenskappe ‘n beter plek kan maak. Lenox Plaatjies en Stokkies Hanekom praat oor van grondhervorming en PALS, wat staan vir Partners in Agri Land Solutions, 'n privaatsektor-inisiatief deur boere in samewerking met die gemeenskap.