Somtyds laat ons geloof ons toe om ‘n toekoms te sien wat nog nie bestaan nie, en ons sien nuwe moontlikhede. Hierdie toekomsblik inspireer sommige ge…
13 clip(s)
Loading playlist
In die Suid-Afrikaanse konteks is lewensomstandighede dikwels so desperaat dat die tyd vir praat alleen verby is. Dit is nou ‘n tyd waarin ons sien dat mense hulle geloof omsit in planne wat aksies word wat gemeenskappe ‘n beter plek kan maak. Professor Hannes Knoetze van Departement Praktiese Teologie en Sendingstudies aan die Universiteit van Pretoria vertel van die Portugese soldategemeenskap van Pomfrit.