Rooikaart-rekord

 
‘n Rekord van 53 rooikaarte is tydens ‘n onder 20-sokkerwedstryd in Brasilië uitgedeel - 43 aan spelers, agt aan afrigtingspersoneel en twee aan raadslede van ‘n klub.

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links