Quinton Adams kry gesogte toekenning

 
DIe opvoedkundige sielkundige en voormalige dosent aan die US, Quinton Adams, staan deesdae bekend as Die Shackbouer. Hy het onlangs 'n gesogte toekenning losgeslaan, en gesels met Haidee Muller-Isaacs oor die werk wat hy en sy span steeds doen in informele nedersettings.

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links