Toe bedank die polisie

 
Die Amerikaanste stad, Milner, se polisiehoof, permanente personeel en die meeste van hulle reserviste het bedank nadat die burgemeester ‘n kamera geïnstalleer het om te kyk wanner die polisiehoof op kantoor is. Daar is ook ’n GPS-opsporingstoestel op sy werksvoertuig geïnstalleer om dop te hou waarheen hy gaan.

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links