Regeneratiewe- en sekwensieboerdery

 
‘n Australiese boer wat as gevolg van sy waternavorsingsboerdery bankrot gespeel het, se seun het sy idees voortgesit, en vandag word dit as studiegeval deur die Australiese regering in opleiding gebruik. Johan Rademan praat met groenboer Corius Visser oor sy ontdekking van regeneratiewe boerdery, wat verder geneem word met sekwensieboerdery.

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links