Braaibroodjies: Deel 2 (Die geskiedenis van tamaties en uie)

 
Volgens Martha Jay, skrywer van ONIONS AND GARLIC: A GLOBAL HISTORY (2016) is die ui moontlik die eerste groente waarmee die mens geboer het. ‘n Braaibroodjie sonder uie en tamatie is mos nie ‘n regte egte Suid-Afrikaanse braaibroodjie nie, of hoe?. Verbeel jou jy kan uie en tamaties uit die Kompanjiestuin kry. Dít is wat Frans de Villiers reggekry het in sy soektog na die geskiedkundige braaibroodjie.

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links