Yvonne van den Bergh gesels met Martelize Brink oor Voyager 1 wat die een ligdag-mylpaal op sy reis deur die ruimte bereik het. Sy het reageer op NASA se versoek om ‘n morsekode boodskap van ondersteuning aan Voyager 1 te stuur. ‘n Video daarvan is op die TV-program, Good Morning America, gewys.



