



RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2/E11
In hierdie episode fokus ons op ’n stil, maar ernstige bedreiging vir voëls: botsings met kragdrade en windturbinelemme. Groot landvoëls soos kraanvoëls en poue, asook watervoëls soos flaminke, is veral kwesbaar. Die Bedreigde Natuurlewefonds werk reeds sedert 1996 saam met Eskom om hierdie voorval…

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2/E10
Ons neem jou na die voorste linies in die stryd teen wildsmokkelary, waar slim snuffelhonde en hulle hanteerders ’n onmisbare rol speel. Elsje van Jaarsveld gesels met Lourens Leewner van die Bedreigde Natuurlewe Fonds oor hoe hierdie hoogs opgeleide honde by lughawens en grensposte werk om onwetti…

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2/E09
In hierdie aangrypende episode gesels Elsje van Jaarsveld met Adine Roode, die vrou agter HERD (Hoedspruit Elephant Rehabilitation and Development), Suid-Afrika se eerste toegewyde olifant-weeshuis. Sy neem ons na die olifantkalwers wat sy red, versorg en weer integreer in ‘n olifanttrop om hulle e…

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2/E08
Ons leer meer van ’n stokperdjie wat vir almal beskore is - voëlkyk. Of jy nou op jou stoep koffie drink, langs ’n snelweg ry of in die natuur gaan stap, ons geveerde vriende is altyd naby. Professionele voëlkyker Faansie Peacock verduidelik hoe voëlkyk werk, wat die basiese beginsels is en hoe jy …

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2/E07
’n Resiesperd se loopbaan is dikwels net ’n paar jaar, en baie van hulle tree reeds op drie- of vierjarige ouderdom uit. Tog bly daar nog hope energie, stamina en potensiaal oor vir ’n nuwe lewe. Hierdie perde ondergaan ’n intense heropleidingsproses by die Western Cape Equine Trust. Gewoontes wat …

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2/E06
Kan ’n mens werklik met diere kommunikeer? Nie net deur lyftaal en gedrag nie, maar op ’n dieper, intuïtiewe vlak? Lisel Kruger verduidelik hoe sy boodskappe vir diere oor ‘n afstand stuur, en dat hulle terug kommunikeer. Sy kan selfs met diere internasionaal gesels. Bo en behalwe kommunikasie met…

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2/E05
In hierdie aangrypende episode neem ons jou na plekke waar sjimpansees uit die kloue van dierehandel gered word. Saam met Eugene Cussons, stigter van Chimp Eden, hoor ons van lewensgevaarlike reddingsendings, trauma en die stadige pad na herstel van hierdie diere. In samewerking met die Jane Goodal…

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2/E04
Die geliefde kinderboekskrywer Jaco Jacobs, met meer as 40 literêre toekennings op sy kerfstok, skep wêrelde vol verbeelding en warmte. Agter elke storie is daar ’n sagte, lewende inspirasie: sy ongewone, liefdevolle huisgesin van diere. Hy skryf sy kinderstories in die geselskap van Cleo die slang…

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2/E03
Optel is ‘n gemeenskap se hond, en nou is hy skoonveld. Die gemeenskap is ontsteld, en almal soek naarstiglik na hom. Hoor watter verskil ‘n dier in ’n hele gemeenskap maak, en ook ‘n rol in ‘n film speel. Dit is die storie van Finding Optel, wat sy debuut in 2025 by die Silwerskermfees gemaak het…

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode S2/E02
Na aanleiding van haar rol in die rolprent, MY F*K MARILIZE!, vertel akrise Je-Ani Swiegelaar van haar persoonlike ervaring in die openbare oog. Sy vertel watter skuiling haar diere vir haar bied ná ‘n lang dag op stel, en sy maak hart oop oor Karel, Bertus, Jacobus, Jumangi en Arafat - almal troet…