RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Die belangrikste kollega op die skaapplaas

 

Dieremaniere

Dieremaniere vier die diep band tussen mense en troeteldiere – van die geliefde huiskat tot die reddingshond, die nuuskierige konyn, die spraaksame pa… 
47 clip(s)
Loading playlist
S3E4: Ons ontdek die buitengewone wêreld van werkhonde en die sterk band tussen ‘n skaapboer en sy hond. Elsje van Jaarveld gesels met die ervare Swellendamse boer en skaaphond-kenner, Mark Trollip, oor die kuns van skaapherderwerk, die belangrikheid van regte genetika en temperament, en sy uitsonderlike skaaphond, Diesel, wat onlangs as nasionale skaaphondkampioen gekroon is. Ons hoor waarom 'n getroue skaaphond skape sonder moeite kan ‘lees’ en hoe hierdie wonderlike diere belangrike vennote op die platteland word.