Die Reine WynheidDie Reine Wynheid

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid - Vergenoegd Löw

View descriptionShare
 
S2E18: Die verhaal begin in 1696. Met die harde werk en passie van die span by Vergenoegd Löw onder leiding van besturende direkteur Corius Visser, wynmaker Vusi Da li Cuba en uitvoerende sjef Michelle Theron bou hulle op die honderde jare se sukses. Ons hoor meer van die geskiedenis van die plaas, die wyn, die kos, die eende, die belang van regeneratiewe praktyke, en geskiedkundige strukture soos die herehuis wat in 1773 gebou is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Die Reine Wynheid

Martelize Brink verken die ryk grond van Suid-Afrika wynerfenis. Die legendes, nuwe wynkunstenaars,  
Social links
Recent clips
Browse 38 clip(s)