Die Reine WynheidDie Reine Wynheid

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid – Kleinood

View descriptionShare
 

Die Reine Wynheid

Martelize Brink verken die ryk grond van Suid-Afrika wynerfenis. Die legendes, nuwe wynkunstenaars, sommerliers, wingerdboukundiges, bemarkers en pass 
31 clip(s)
Loading playlist
S2E10: Ons vat die pad na die hartjie van Stellenbosch, en besoek die idilliese plaas, Kleinood, waar Syrah seëvier in die middel van Cabernet Sauvignon-wêreld. Wynmaker en wingerdboukundige Lawrie Moore bied 'n intieme wynproe aan in die vatverouderingskelder. Sarel Seemonster, Karel Kraai en Lochner de Kock maak ook 'n draai.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Die Reine Wynheid

Martelize Brink verken die ryk grond van Suid-Afrika wynerfenis. Die legendes, nuwe wynkunstenaars,  
Social links
Recent clips
Browse 30 clip(s)