BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Verlenging van AGOA bied tydelike verligting vir plaaslike uitvoerders

View descriptionShare
 
21 Mei 2026: Die verlenging van die AGOA-ooreenkoms bied tydelike verligting vir plaaslike uitvoerders. Die Wes-Kaapse regering verwelkom die klassifikasie van 'n provinsiale ramp. Die Menseregtekomissie in Gauteng pols verskeie munisipale amptenare oor die volgehoue waterkrisisse in hulle gemeenskappe. Dit is tot dusver 'n sterk jaar vir Suid-Afrika op die wêreldverhoog.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,030 clip(s)