BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Jongste misdaadstatistiek bekendgemaak

View descriptionShare
 
22 Mei 2026: Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, maak die jongste misdaadstatistiek bekend. Gesondheidskenners sê daar is 'n groot gevaar dat waterdraende siektes in die Wes-Kaap kan versprei ná verlede week se oorstromings. Suid-Afrika se ambassadeur in die VSA, Roelf Meyer, oorhandig se geloofsbriewe aan president Donald Trump.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,030 clip(s)