



Brandpunt: ANC het ernstige vrae oor DA in RNE
15 Oktober 2026: Die ANC het ernstige vrae oor sy vennootskap met die DA binne die Regering van Nasionale Eenheid. Die voormalige adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, sal nog 'n naweek agter tralies deurbring. Die wenner van vanjaar se Nobelprys vir Vrede, Navi Pillay, hoop om jong Suid-Afri…

Brandpunt: Rekord aantal aansoeke vir spesiale stemme
14 Augustus 2026: 'n Rekord aantal aansoeke vir spesiale stemme is deur die OVK goedgekeur. Die moord op vier ANC-lede is na die Gautengse taakspan vir politieke moorde verwys. Inwoners van Graaff-Reinet sleep minister Gayton McKenzie hof toe oor die beplande naamsverandering.

Brandpunt: Jake White brei Fidji vir Wêreldbeker
13 Oktober 2026: Gemeenskappe regoor die land word gevra om die derduisende matriekleerlinge te ondersteun. Twee verklarings word versoek om die voormalige luitenant-generaal Shadrack Sibiya se borgaansoek voort te sit. Die voormalige Springbokafrigter, Jake White, gaan Fidji gereed kry vir die Wêr…

Brandpunt: Luitenant-generaal Shadrick Sibiya bedank
12 Oktober 2026: Die ANC koes vir beskuldigings van die regbank tydens sy stryd teen die OVK in die Konstitusionele Hof. Luitenant-generaal Shadrick Sibiya bedank kort nadat die Polisie met sy dissiplinêre verhoor begin. Regter Navi Pillay sê in die toekenning van die Nobelprys vir Vrede, lê 'n boo…

Brandpunt: Nobelprys vir Vrede aan Suid-Afrikaner toegeken
9 Oktober 2026: Ontstoke Suid-Afrikaners eis dat die regering die Konstitusionele Hof se beslissing oor asielaansoekers ongedaan te maak. Die Nobelprys vir Vrede word toegeken aan een van Suid-Afrika se groot geeste, dr. Navi Pillay. Die land se fliekvlooie word die naweek blootgestel aan rolprente…

Brandpunt: Waarskuwing oor waninligting oort SA se hantering van asielaansoekers en vlugtelinge
8 Oktober 2026: Die regering rig ernstige waarskuwing aan mense wat waninligting en bangmaakstories oor Suid-Afrika se voorgenome hantering van asielaansoekers en vlugtelinge versprei. Die Suid-Afrikaanse Kaapse Korps-party gaan in 33 wyke in die Sol Plaatje-stadsraad in Kimberley in die Noord-Kaa…

Brandpunt: Beëindiging van SAPD se kontrak met MediCare24 lei tot personeeltekort
7 Oktober 2026: Die beëindiging van die polisie se omstrede kontrak met MediCare24 lei tot 'n tekort aan 5 000 polisiebeamptes. Noord-Kapenaars vier die 150ste jaar sedert die geboorte van die skrywer en menseregte-aktivis, Sol Plaatje. Die Mitchell Park-dieretuin in Durban hoop dat die land se ou…

Brandpunt: Zuma en Mbeki moet getuig by Khampepe-kommissie oor beweerde politieke inmenging in die sake van die WVK
6 Oktober 2026: Ná 'n reeks hofsake sal oudpresidente Zuma en Mbeki tóg voor oudregter Sisi Khampepe moet verskyn. Psigiaters maan oor die wen-bo-alles-kultuur in skolesport. Dit is 'n miernes van bedrywighede by vanjaar se Toyota Woordfees op Stellenbosch.

Brandpunt: Nege Mosambiekers in hof oor onwettige mynbou
5 Oktober 2026: Nege Mosambiekse burgers verskyn in die hof in verband met onwettige mynboubedrywighede in Schoemanskloof. Die minister van polisie, Senzo Mchunu, wat reeds 'n jaar lank op spesiale verlof geplaas is, verdien steeds sy volle salaris. Donald Trump beloof $5 000 elk aan Amerikaanse vo…

Brandpunt: EU wil sosiale media vir kinders jonger as 13 verbied
2 Oktober 2026: Sowat 15 000 vroue tree Sondagoggend aan vir die SPAR 10 km-uitdaagreeks, met 'n sterk boodskap teen geslagsgeweld. Die Europese Unie wil sosiale media vir kinders jonger as 13 verbied, maar wat beteken dit vir kinders en die toekoms van tegnologie? 14 Spanne neem volgende jaar aan …