BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Rioolaanlegte in Oos-Kaap skiet te kort

View descriptionShare
 

Brandpunt

Meer inligting volg...
1,080 clip(s)
Loading playlist
28 Julie 2026: Rioolaanlegte in verskeie Oos-Kaapse metro's voldoen nie aan die voorgeskrewe vereistes nie. Wêreld Natuurbewaringsdag plaas die kollig op die bewaring van natuurlike hulpbronne en biodiversiteit. Landboukundiges sê die gebruik van kunsmatige inseminasie deur boere kan help om kudde-genetika te verbeter en 'n gelyke speelveld in die bedryf te skep.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,079 clip(s)