29 Julie 2026: Die motief vir die aanklagte teen die geskorste Nasionale Polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, kom onder skoot by die Madlanga-kommissie. Generaal-majoor Sizakhele Dyantyi is aangestel as die Wes-Kaap se nuwe polisiekommissaris.