30 Julie 2026: Luitenant-generaal Arthur Peter Adams aangewys as Noordwes se nuwe provinsiale polisiekommissaris. 'n Man van Pretoria, wat glo doelbewus sy MIV status van sy vriendin weerhou het, word aangekla van poging tot moord. Suid-Afrika se atlete skitter by die 2026 Statebondspele in Glasgow.