Politieke partye en ander organisasies gegrief oor die jarelange vertraging om prestasie-ooreenkomste tussen die president en sy kabinetsministers openbaar te maak. Top amptenare se betrokkenheid by beweerde tenderongerymdhede in die Tshwane Metropolisie bly in die kollig by die Madlanga Kommissie van Ondersoek. Meer oor ‘n heldedaad wat 'n tragedie by 'n pretparkrit in Mexiko verhoed het.