BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 29 April 2026

View descriptionShare
 
Die March and March-beweging beweer die regering prioritiseer nie Suid-Afrikaners nie, en eis die massadeportasie van onwettige immigrante. Bellarmine Mugabe en sy medebeskuldigde, Tobias Matonhodze, word gevonnis. Gauteng se gesondheidsdepartement is bekommerd oor 'n afname in inentingsdekking. Die invloed van damprook op die kognitiewe ontwikkeling van kinders is in die kollig.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,013 clip(s)