BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 27 April 2026

View descriptionShare
 
Die polisie in Gautengse neem meer as 200 mense in hegtenis vir dronkbestuur die afgelope week. Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, sê geregtigheid sal geskied ná die moord op sewe familielede van Newark verlede week. Internasionale erkenning vir die ikoniese Tuinroete in die Wes-Kaap.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,013 clip(s)