BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 28 April 2026

View descriptionShare
 
Ons bring hulde aan Suid-Afrika se operalegende, Mimi Coertse. Die geskorste hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, en sy medebeskuldigde word borgtog toegestaan. Bespiegeling oor moontlike brandstofprysverligting midde voortslepende druk weens internasionale oliepryse. Mededingers kom snawel-teen-snawel te staan in 'n unieke seevoëlkompetisie in België.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,013 clip(s)