BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 30 Julie 2025

View descriptionShare
Noodtoestande word afgekondig in verskeie kusgebiede in die Stille Oseaan ná 'n reuse aardbewing in Rusland. Adjunkpresident Paul Mashatile in omstredenheid gewikkel nadat hy eienaarskap van luukse eiendomme verklaar. 'n Peuter in Indië neem sake in eie hande - of te wel tande - nadat 'n kobra sy speeltyd versteur.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 981 clip(s)