Uiteenlopende reaksie na afloop van Amerika en Suid-Afrika se jongste diplomatieke botsing. Die geskorste polisiehoof van georganiseerde misdaad, Richard Shibiri, ontken noue bande met die vermeende misdaadsindikaatlid, Vusimusi Cat Matlala. Eskom beplan om elektrisiteit na meer as ‘n duisend huishoudings in die KwaZulu-Natalse middellande af te sny weens onwettige verbindings.