Die Polisie en die Weermag gaan voort met klopjagte op eiendomme op die Kaapse Vlakte. Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes moedig die publiek aan om so gou moontlik teen griep ingeënt te word. Ruimteverkenning betree 'n nuwe era met die lansering van NASA se Artemis 2-sending.