BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 30 Maart 2026

View descriptionShare
Reaksie op die heraanstelling van luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi. Jacob Zuma en Thabo Mbeki se aansoek om die afgetrede regter Sisi Khampepe as voorsitter van die WVK-sake te verwyder, is van die hand gewys. Meer oor 'n eienaardige aartappel, wat lyk soos iets uit wetenskapfiksie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 993 clip(s)