Verskeie kabinetslede vergader oor dringende maatreëls om die uitwerking van duurder brandstof te versag. Honderde beleggers en sakelui van regoor die wêreld is by die Sandton Konferensiesentrum in Johannesburg byeen om 'n belofte te maak om in Suid-Afrika te belê. Statistieke Suid-Afrika se jongste kwartaallikse indiensnemingspeiling word bekendgemaak.