President Cyril Ramaphosaopen die eerste Nasionale Vervoerkonferensie. Nasionale Polisiekommissaris generaal Fannie Masemola sê die ontplooiing van soldate in misdaadbrandpunte herbevestig die beginsel dat die gesag van die Staat altyd bo misdadigheid, wettelossheid en intimidasie sal seëvier. Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, vra verskoning vir die regering se rol in die agteruitgang van dié filmbedryf.