BrandpuntBrandpunt

Brandpunt 3 Maart 2026

View descriptionShare
Ernstige vrae oor of bouprosesse gevolg is ná die dodelike ineenstorting van 'n gebou in Ormonde, in die suide van Johannesburg. Verskeie landbou-organisasies bring 'n dringende hofaansoek teen die minister van landbou, John Steenhuisen, se bek-en-klouseer-maatreëls. Die kollig is op bewusmaking oor gehoorgesondheid op Wêreld Gehoordag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 973 clip(s)